| 

Out of Sync

PDF Print E-mail
Saturday, 18 October 2008 17:57

Hi Dr. Eve

Dankie vir die wyse waarop jy seksualiteit hanteer - dit het my bevry. ek sit egter in 'n dillemma - iets wat seker maar oor tyd ontwikkel het en nou - besig is om in my gesig te ontplof. Ek is 15 jaar getroud, gelukkig en stabiel - niks om oor te kla nie alhoewel ek altyd geweet het ek 'n paar grade warmer in die kooi is as my man is.

Selfs my wittebrood was maar ietwat "boring" en ek moet maar dikwels die pas aangee in die bed alhoewel my man dit ontken en noem dat hy ons sekslewe wonderlik vind (yawn yawn). Een keer 'n week is oorgenoeg vir hom - so elke 10e dag pas hom eintlik die beste, sekere tye sal ek selfs twee maal 'n dag seksueel wil verkeer met hom. Hy reageer net gewoon nie op enige van my attensies nie en sou ek hom sover kry om byvoorbeel twee maal in een naweek lyf te skuur - verloor hy sy ereksie sommer na die derde stootjie.

Seks het maar nog altyd met hang-ups by hom gepaard gegaan en ek het tot 'n mate vrede daarmee gemaak - ons het byvoorbeeld gladnie tydens een van my swangeskappe seksueel verkeer nie en hy raak nie aan my as ek menustrueer nie - so het dit hom baie lank gevat om orale seks te geniet maar kon nog nooit sover kom om 'n orgasme in my mond te kry nie. Ek dink sy hart sal gaan staan as hy weet dat ek weekliks masturbeer - erotiese websites besoek en sal eksperimenteer met enige iets - as hy dit net wil voorstel!!

My voorstelle is genoeg om hom gewoonlik na sy asem te laat snak. Jou kommentaar op "women-on-top" pas ons ook soos 'n handskoen. Hy sal sê dit is oraait - hy hou daarvan as ek bo-op hom sit maar hy verloor sy ereksie - ek was nog altyd in alle opsigte getrou aan hom en het nooit in my wildste drome anders gedink nie - tot nou onlangs - hel, daar het 'n man my pad gekruis wat chemie in my wakker maak. Dit het aanvanklik net met 'n sekonde langer oogkontak begin - 'n lekker speletjie vir my en opwindend - Ons was dadelik oop daaroor en het besef hier kom moeilikheid. Hy is weg - ek was baie verlig - hy woon nou in 'n ander provinsie - en intussen in die proses om te skei van sy vrou. Ek het hom in November weer raakgeloop (eintlik self gebel toe ek in GP was) Die spark was terug. Geen seks nie - net gedagtes, flirtasies en duisende sms'e -ek kan my byvoorbeeld nie 'n lewe saam met die man voorstel nie - dink nie eers aan liefde nie en sal nooit my man vir hom los nie,

My liewe man ploeter voort - ek besef dat my liefde vir my man diep en innig is - ek voel veilig en seker by hom, ek reel naweke weg vir ons na duur romantiese hotelle, koop sjampanje - tan my lyf bruin, verloor 10 kg gewig - doen alles om my spark met my man aan die gang te sit - maar alles bly so gelykmatig en gemiddeld - my man erken dat ek hom seksueel uitput en hy sê baie in 'n grap dat hy nie by sy warm vrou kan byhou nie - dit laat my met frustrasie en skuldgevoelens (en natuurlik wonder ek of daar nie fout is nie). My chemie in Gauteng wentel ek af so ver ek kan - maar ek weet - dit is net 'n kwessie van tyd - daar sal dalk 'n ander man kom. Ek het gisteraand lank met my man gesit en gesels en my frustrasies en magteloosheid gedeel sonder om te verwyt of emosioneel daaroor te raak. Ek kon sien dat dit hom oneindig ontstel - hy het ook aan my gesê dat dit hom bekommerd maak.

Ek is so bang ek duiwel my lewe op - wat moet ek doen - hoe kan ons "in sinc" kom?

Dr Eve Answers

Wonderful letter, thank you for sharing what so many women experience but seldom express: that you have powerful, curious and exploding sexual feelings that overtake those of your partner's. That you want to be more expressive, more frequently sexual.

Now obviously each one of us has a different drive, not all men are hornier than their women, that's a myth you have shown us is not relevant. The challenge you face is firstly not to leave your husband feeling less masculine for his different and lower desire nor you feeling shameful for your wonderful sexuality.

Having outside relationships may give you instant sexual release, a place to play for a while, but this playfulness has a way of becoming intense, often times toxic and is guaranteed to upset your entire life - you know this which is why you hesitate to act out with other men. Flirting must have boundaries which you have to set . now that you and your husband have spoken about the challenge use this as an opportunity to explore alternatives. For example, safe ways for you to be sexual-if he is interested let him observe you being sexual alone, participate if he wishes , or merely know you are exploring safer sex alone together with toys, fantasies, porn. There is always going to be this difference between the 2 of you-work with it rather than allow it to come between the 2 of you. Consult a sex therapist if you can't make it happen alone.

Trackback(0)

TrackBack URI for this entry

Comments (0)


Show/Hide comments

Write comment

smaller | bigger
security image
Write the displayed characters

busy
 

Sex Toy Reviews

Vanity by Jopen VR9 is all I admire in a toy: sleek, sophisticated, and fulfills its promise to vi
More

Female Sex Offenders

Have you been sexually abused by a female?
More

Poll

How often do you have your “Sexual Health” checked by a medical practisioner.
 

Dr. Eve Events

Latest Photos

Dr Eve with...
Dr Eve with...
Dr Eve with...
Pick n Pay ...
Partying wi...
Dr Eve in M...

Newsletter

Sign up for Dr. Eve's newsletter and receive the latest news straight to your inbox!
Name:
E-mail:
Cell:
Gender: